Spring na prokduk
1 of 1

TOPPRODUK | LAE VOORRAAD

Lief en Lou Hittevrye Krulkopband

Lief en Lou Hittevrye Krulkopband

Gewone prys R 250.00
Verkoop prys R 250.00 Gewone prys
SAVE % Uit verkoop

Lief en Lou Hittevrye Krulkopband

Gewone prys R 250.00
Verkoop prys R 250.00 Gewone prys
SAVE % Uit verkoop

    ontvang jou bestelling tussen [Sondag, 12 Julie] en [Maandag, 20 Julie].

    Volle inligting

    Waarom jy van ons Lief en Lou Hittervrye Krulkopband sal hou

    Hittevrye Krulle

    Skep pragtige, sagte krulle sonder hitte. Beskerm jou hare teen beskadiging terwyl jy elke keer mooi, natuurlike krulle kry.

    Sag op jou hare

    Die sagte satynmateriaal help om wrywing, kroes en haarbreek te verminder, sodat jou hare gesond en blink bly.

    Oornag gemak

    Dra die krulkopband terwyl jy slaap en word wakker met sagte,natuurlike krulle - sonder ekstra moeite.

    Geskik vir meeste haartipes

    Werk uitstekend op reguit, golwende en ligte krullerige hare. Ideaal vir medium tot lang hare.

    Hoekom die Hittevrye Krulkopband?

      Ander Produkte

    Geen hitte nodig.

    Sagte Satynmateriaal

    Gemaklik om oornag te dra

    Sagte natuurlike krulle

    Voor en Na die Hittevrye Krulkopband

    Voor

    Na

    Waarom kliente ons Hittevrye Krulkopband elke dag gebruik

    Ontdek hoekom soveel mense van ons Hittevrye Krulkopband hou

    100%

    Beskerm jou hare

    100%

    Maklik om te gebruik

    100%

    Pragtige krulle sonder hitte

    • ★★★★★

      ''

      Ek is mal daaroor!

      Ek word wakker met die mooiste krulle geen hitte aan my hare nie.

      Erika, Vryburg

    • ★★★★★

      ''

      So maklik om te gebruik!

      Ek sit dit aan as ek gaan slaap, in die oggend is my hare perfek

      Louise, Brits

    • ★★★★★

      ''

      My nuwe gunstelling!

      Die satynmateriaal is so sag en my hare voel gesond, my hare se DANKIE!

      Michelle, Kaapstad

    1 of 3

    Gereelde vrae

    Hoe gebruik ek die Hittevrye Krulkopband?

    Begin met effens klam of droe hare. Plaas die kopband bo op jou kop en draai jou hare om die band aand albei kante. Maak dit vas en laat dit vir n paar uur of oornag in. Haal dit soggens uit en geniet jou krulle.

    Voordele

    • Geen hitte nodig nie
    • Help om hittebeskadiging te voorkom
    • Sagte satynmateriaal
    • Verminder kroes en haarbreek
    • Gemaklik om oornag te dra
    • Geskik vir meeste haartipes

    Versending

    Ons verwerk bestellings binne 1-2 werksdae

    Aflewering neem gewoonlik 8-13 werksdae, afhangend van jou ligging in Suid-Afrika. Jy sal n opsporingsnommer ontvang sodra jou bestelling versend is.

    Waarborg

    Jou tevredenheid is vir ons belangrik. Indien jy nie heeltemal tevrede is met jou aankoop nie, kontak ons binne 5 dae na ontvangs van jou bestelling, dan help ons jou graag.