Spring na prokduk
1 of 1

TOPPRODUK | LAE VOORRAAD

Lief en Lou Elektriese Voetvyl

Lief en Lou Elektriese Voetvyl

Gewone prys R 350.00
Verkoop prys R 350.00 Gewone prys
SAVE % Uit verkoop

Lief en Lou Elektriese Voetvyl

Gewone prys R 350.00
Verkoop prys R 350.00 Gewone prys
SAVE % Uit verkoop

    ontvang jou bestelling tussen [Sondag, 12 Julie] en [Maandag, 20 Julie].

    Volle inligting

    Waarom jy van ons Lief en Lou Elektriese Voetvyl sal hou

    Elektriese Voetvyl

    Ons elektriese voetvyl verwyder harde vel,eelte en droe hakke vinnig en sagkens.Geniet salon gehalte voetversorging vanuit die gemak van jou eie huis en laat jou voete weer glad,sag en versorg voel

    Verwyder harde vel en eelte

    Die kragtige roteerende roller help om dooie vel en eelte veilig te verwyder sonder oormatige skuur. Gereelde gebruik help om jou voete glad en gesond te hou

    Herlaaibaar en draadloos

    Die USB - herlaaibare ontwerp gee jou die vryheid om jou voetvyl enige plek te gebruik. Geen lastige drade- laai dit eenvoudig op en geniet maklike, gerieflike voetversorging

    Sagte, Gladde Voete

    Met gereelde gebruik voel jou voete sagter, gladder en mooier. Ideaal vir droe hakke, growe vel en enige iemand wat hulle voete deer die jaar wil versorg.

    Hoekom die Elektriese Voetvyl

      Ander Produkte

    Verwyder harde vel en eelte

    USB - herlaaibaar

    Sagte,Gladde Voete binne minute

    Geskik vir die meeste voettipes

    Voor en Na Lief en Lou Elektriese Voetvyl

    Voor

    Na

    Waarom kliente elke dag Lief en Lou se Elektriese Voetvyl gebruik

    Ontdek waarom Lief en Lou se elektriese Voetvyl ons gunstelling is

    100%

    Se totsiens vir harde hakke

    100%

    Salon gehalte by die huis.

    100%

    Maklik en gemaklik om te gebruik.

    • ★★★★★

      ''

      My voete voel weer sag!

      Ek is baie tevrede. My hakke voel sommer baie gladder na net n paar gebruike

      Ane, Potchefstroom

    • ★★★★★

      ''

      Werk baie goed!

      Dit is baie maklik om te gebruik en verwyder harde vel vinnig. Ek sal dit beslis weer koop

      Megan, Rustenburg

    • ★★★★★

      ''

      Ek beveel dit aan!

      My hakke was baie droog en nou voel dit sommer baie beter

      Chantel, Johannesburg

    1 of 3

    Gereelde vrae

    Hoe gebruik ek die Elektriese Voetvyl?

    Maak seker jou voete is skoon en droog. Skakel die voetvyl aan en beweeg dit liggies oor harde vel en eelte. Maak die roller na elke gebruik skoon en smeer n voetroom aan vir die beste resultate.

    Voordele

    • Verwyder harde vel en eelte vinnig
    • Laat voete sag en glad voel
    • USB- Herlaaibaar en draadloos
    • Maklik om by die huis te gebruik
    • Help om droe en growwe hakke te versorg
    • Vervangbare rollers vir langdurige gebruik

    Versending

    Ons verwerk bestellings binne 1-2 werksdae

    Aflewering neem gewoonlik 8-13 werksdae, afhangend van jou ligging in Suid-Afrika. Jy sal n opsporingsnommer ontvang sodra jou bestelling versend is.

    Waarborg

    Jou tevredenheid is vir ons belangrik. Indien jy nie heeltemal tevrede is met jou aankoop nie, kontak ons binne 5 dae na ontvangs van jou bestelling, dan help ons jou graag.