Spring na prokduk
1 of 1

TOPPRODUK | LAE VOORRAAD

Lief en Lou 6-in-1 Gesigreinigings en Swartkop Verwyderaar

Lief en Lou 6-in-1 Gesigreinigings en Swartkop Verwyderaar

Gewone prys R 399.00
Verkoop prys R 399.00 Gewone prys
SAVE % Uit verkoop

Lief en Lou 6-in-1 Gesigreinigings en Swartkop Verwyderaar

Gewone prys R 399.00
Verkoop prys R 399.00 Gewone prys
SAVE % Uit verkoop

    ontvang jou bestelling tussen [Sondag, 12 Julie] en [Maandag, 20 Julie].

    Volle inligting

    Waarom jy van ons Lief en Lou 6-in-1 Gesigreiniger sal hou!

    Diep Reiniging

    Help om vuilheid, olie en onsuiwerhede uit poriee te verwyder.

    Verwyder Swartkoppies

    Help om swartkoppies en verstopte poriee sigbaar te verminder.

    6 verwisselbare suigkoppe

    Verskillende koppe vir verskillende dele van die gesig en velbehoeftes.

    4 Suigvlakke

    Pas die suigkrag aan volgens jou vel se behoeftes.

    Hoekom die 6-in-1 Gesigreiniger?

      Ander Produkte

    6 Suigkoppe

    4 Suigvlakke

    Herlaaibaar

    Geskik vir meeste vel tipes

    Voor en Na die 6-in-1 Gesigreinigings

    Voor

    Na

    Waarom kliente van ons 6-in-1 Gesigreiniger elke dag gebruik

    Ontdek hoekom soveel mense die 6 -in-1 Gesigreiniger elke dag gebruik

    100%

    6-in-1 Versorging

    100%

    Diep gesigreiniging

    100%

    Geskik vir die meeste veltipes

    • ★★★★★

      ''

      My vel voel so skoon!

      Ek gebruik dit elke aand en my vel voel sag, vars en baie skooner. selfs my grimering kom maklik af!

      Chante, PTA

    • ★★★★★

      ''

      My nuwe gunstelling!

      Ek het na n week n verskil gesien.My vel lyk helderer en ongelooflik glad

      Bianca, Potchefstroom

    • ★★★★★

      ''

      Ek is verlief!

      Hierdie klein gesigreiniger het my vel heeltemal verander. Dit voel elke keer soos n vars begin!

      Kayla, Centurion

    1 of 3

    Gereelde vrae

    Hoe gebruik ek die 6-in-1 gesigreininger?

    Maak jou gesig liggies nat en kies die gewenste borsel kop. Skakel die toestel aan en beweeg dit met sagte sirkelbewegings oor jou gesig vir ongeveer 1 tot 2 minute. Spoel daarna jou gesig af en smeer jou gunstelling room aan

    Voordele

    • Verwyder vuilheid, olie en grimering
    • Help om dooie velselle sagkens af te skilfer
    • Bevorder n gladder en helderder vel
    • 6 verwisselbare koppevir verskillende velsorgbehoeftes
    • USB- herlaaibaar en maklik om oral te gebruik
    • Geskik vir meeste veltipes

    Versending

    Ons verwerk bestellings binne 1-2 werksdae

    Aflewering neem gewoonlik 8-13 werksdae, afhangend van jou ligging in Suid-Afrika. Jy sal n opsporingsnommer ontvang sodra jou bestelling versend is.

    Waarborg

    Jou tevredenheid is vir ons belangrik. Indien jy nie heeltemal tevrede is met jou aankoop nie, kontak ons binne 5 dae na ontvangs van jou bestelling, dan help ons jou graag.