Spring na prokduk
1 of 1

TOPPRODUK | LAE VOORRAAD

Alles-in-Een Spuitkam

Alles-in-Een Spuitkam

Gewone prys R 295.00
Verkoop prys R 295.00 Gewone prys R 350.00
SAVE 15% Uit verkoop

Alles-in-Een Spuitkam

Gewone prys R 295.00
Verkoop prys R 295.00 Gewone prys R 350.00
SAVE 15% Uit verkoop

    ontvang jou bestelling tussen [Sondag, 12 Julie] en [Maandag, 20 Julie].

    Volle inligting

    Waarom jy van ons Lief en Lou Alles-in-Een Spuitkam sal hou

    Alles in een spuitkam

    Die Alles-in-Een Spuitkam kombineer `n fyn watersproei, ontklittingskam in een slim ontwerp, dit maak hare makliker hanteerbaar, verrminder trek aan die hare en help om stileering vinniger en gemakliker te maak.

    Ideaal vir daaglikse gebruik op alles haartipes.

    Fyn Watersproei - Tegnologie

    Die ingeboude sproei versprei `n sagte egalige mis wat jou hare liggies bevogtig sonder om dit papnat te maak. Perfek vir krulle opfris of om hare voor te berei vir vlegsels en ander haarstyle.

    Geskik vir Alle haartipes

    Of jou hare reguit, golwend, krullerig, kroeserig, dik of fyn is - die Alles-in-Een Spuitkam is ontwerp om jou daaglikse haarversorging makliker en aangenamer te maak.

    Maklik om te gebruik

    Vul eenvoudig die waterhouer, druk die sproeiknoppie en kam jou hare soos gewoonlik. D ie fyn mis en sagte kam werk saam jou hare vinnig, maklik en sonder moeite.

    Hoekom die Alles-in-Een Spuitkam?

      Ander Produkte

    Fyn egalige watersproei

    Ontknoop hare sonder om te trek

    Draadloos & USB-Herlaaibaar

    Geskik vir alle haartipes

    Voor en Na die Alles-in-Een Spuitkam

    Voor

    Na

    Waarom kliente van ons Lief en Lou Alles-in-Een Spuitkam hou

    Ontdek hoekom soveel mense ons Alles-in-Een Spuitkam elke dag gebruik

    100%

    Het gese hul hare is makliker om te ontknoop.

    100%

    Het minder kroes en gladder hare ervaar.

    100%

    Geskik vir die meeste veltipes

    • ★★★★★

      ''

      Geen Meer Oggend Gesukkel!

      My dogter se hare kam nou soveel makliker. Geen trane of gesukkel meer nie!

      Marli, PTA

    • ★★★★★

      ''

      Waar was die kam my hele lewe??

      Die fyn mis maak so n verskil! My hare is nie meer so gekoek nie!

      Bianca, Potchefstroom

    • ★★★★★

      ''

      Ek vat hom orals saam!

      Ek hou hom in my handsak, n paar spuite en my hare lyk weer vars!

      Chanelle, PTA

    1 of 3

    Gereelde vrae

    Hoe gebruik ek die Alles-in-Een Spuitkam?

    Vul die reservoir met skoon water of n geskikte verdunde haarproduk. Druk die spuitknoppie om n fyn mis te versprei terwyl jy jou hare kam. Gebruik op droe of effens klam hare.

    Voordele

    • Help om hare te ontknoop.
    • Verminder kroes.
    • Sag op die kopvel en hare.
    • Fyn mis vir egalige bevogtiging.
    • Geskik vir daaglikse gebruik.

    Versending

    Ons verwerk bestellings binne 1-2 werksdae

    Aflewering neem gewoonlik 8-13 werksdae, afhangend van jou ligging in Suid-Afrika. Jy sal n opsporingsnommer ontvang sodra jou bestelling versend is.

    Waarborg

    Jou tevredenheid is vir ons belangrik. Indien jy nie heeltemal tevrede is met jou aankoop nie, kontak ons binne 5 dae na ontvangs van jou bestelling, dan help ons jou graag.